DIE PERFECT10 VERJAARDAG VAN ‘N MERKWAARDIGE MAN

POSTED BY

Lulu van Aswegen
Lulu van Aswegen

1+2+3+4+5+6+7+8+9+10=55

 

program TerrificTribeMaster;

 

begin

{ Display an introductory message }

writeln(‘Meet Wouter van Aswegen, beloved InvincibleIronMan & AwesomeAssieTribeMaster’);

writeln(‘This buggy beta version algorithm is just a simple and humble effort by the greatest fan of her righteous, God-fearing man to commend him for his steadfast faith and unwavering faithfulness’);

 

{ Procure input from LIFE, process and display result }

if GoodThingsHappenInWouter’sLIFE then

writeln(‘Wouter serves the Lord whole-heartedly with joyful gratitude for sweet blessings’)

elseif BadThingsHappenInWouter’sLIFE then

writeln(‘Wouter serves the Lord whole-heartedly, trusting Him completely even when bitter experiences cause pain and suffering’)

else

writeln(‘Wouter serves the Lord whole-heartedly even in the bittersweet times’);

 

{ End the program }

writeln(‘The AssieTribe loves their TribeMaster and wishes him a very happy 55th birthday!’);

end.

 

 

Hy is Dad vir Daniel, Annie, Jack, Jess, Marno, Carli, Martin, Megan & (amper vir) Chanré. Hy is OupaAssie vir Micah, Emily, Adalee & Alex en hy is ongetwyfeld die gunsteling grootouer. Hy is skoonseun, broer, swaer, neef, oom & vriend. Hy is ook wyse raadgewer, geniale probleemoplosser, slim sakeman, vernuftige nutsman, toegewyde TribeMaster, goedhartige gasheer, getroue gelowige en baasbouer van ‘n indrukwekkende nalatenskap.

 

Maar loshande die belangrikste van al sy posisies is handsome hunky husband vir sy soulmate bride of his youth. Sy anderhelfte, die een met wie hy sy hele lewe deel, wie se knieë hy steeds heeltemal lam laat, wie se asem hy steeds wegslaan en wie so lief is vir hom dat sy dit nie akkuraat kan bepaal en/of uitdruk nie.

 

My Assie, my babe, my kosbaarste heelbeste maatjie, baie geluk met jou 55e verjaardag!

About Author

Lulu van Aswegen

Lulu van Aswegen is a writer, wife, mother, and grandmother from Bloemfontein, South Africa. Inspired by life, faith, and family, she writes reflections and short stories in English as RedeemedPioneer and in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.

2 Comments

  1. MJ Maartens

    Ek wonder hoeveel ander vroue met soveel hooi op hulle tuinvurke en soveel balletjies op die vloer waar geseënde kleinkinders speel, en soveel totale betrokkenheid by haar gemeente en soveel emmers vol liefde vir AL haar vriende en vriendinne en soveel Bybelkursuseksamens wat sy skryf…. ek wonder hoeveel vroue van hierdie kaliber sal so ‘n grootse liefdesboodskap vir hulle lewensmaats skryf? Jy is vir ons almal tot voorbeeld, Lulu. En ons dank die HERE nie net vir Wouter nie, maar ook vir JOU.

    Reply
    • Lulu van Aswegen

      Dankie Maretha!

      Reply

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Post