**Oordenking # 9 : Jesus leef! Hy het opgestaan!**
STIL SATERDAG
**Oordenking # 8 : Jesus is dood. Hy is in die graf.**
GRUWELIKE GOEIE VRYDAG
**Oordenking # 7 : Die verskriklikste Vrydag op aarde – GOEIE VRYDAG. Jesus word gekruisig.**
LAASTE DONDERDAG
**Oordenking # 6 : Die dag van aardse laastes – laaste saamkuier, laaste ete, laaste vryheid. Bloedsweet. Môre is GOEIE VRYDAG, môre sterf Jesus aan die kruis in die wreedste menseslagting.**
HOOGVERRAAD WOENSDAG
**Oordenking # 5 : Judas beklink die skrikwekkendste saketransaksie in mensegeskiedenis.
DOODSVONNIS DINSDAG
**Oordenking # 4 : Jesus onderrig die mense terwyl die godsdienstige leiers Hom konfronteer. Dis 3 dae voor Sy kruisdood op GOEIE VRYDAG.*
SWEEPKLAP MAANDAG
**Oordenking # 3 : Jesus vervloek die vyeboom en klap die sweep by die tempel. Hy leer en bedien ook die mense. Dis 4 dae voor Sy kruisdood op die GOEIE VRYDAG.**
PALMSONDAG
**Oordenking # 2 : Jesus se triomfantelike intog in Jerusalem gebeur op hierdie Sondag. Dis 5 dae voor Sy kruisdood op GOEIE VRYDAG.**
SALWINGSATERDAG : OP DIE VOORAAND VAN LYDENSWEEK
**Die eerste van ‘n reeks oordenkings in my Lydensweek-reeks begin by die Saterdagaand voor PalmSondag toe Maria van Betanië vir Jesus gesalf het.**








