VrygekoopteBaanbreker
Ek is Lulu van Aswegen—’n vrou, moeder, ouma en skrywer van Bloemfontein. Lewe, geloof en familie inspireer die oordenkings en kortverhale wat ek hier deel. Ek skryf in Engels as RedeemedPioneer en in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.
Verken, geniet, en deel gerus jou gedagtes—ek is opreg bly om jou hier te hê!
VrygekoopteBaanbreker
DANKIE LIEWE THERESA,
hierdie een is vir jou! Ons het mekaar nog nooit ontmoet nie, maar ons het dieselfde kosbare...
ONTBYT — ONTGLIP OF ONDERHANDEL?
gewaarwordingsgediggie van ‘n visbevange VrygekoopteBaanbreker In my ou lewensvissersbootjie probeer...
EK IS VROU EN VOLGELING VAN JESUS
‘n aanbiddingsgedig diep uit my siel uit, verwerp deur KI weens onwelvoeglike inhoud O Heer, my God...
HARTSHULDEBLYK UIT DANKBAARHEID
in die enkelstem van ‘n hele Tribe aan hulle beskeie TribeMaster-held Liewe leser, neem asseblief...
DAPPERSTE, DEERNISVOLSTE & DIERBAARSTE DRIETAL
‘n persoonlike vertelling van die waarheidswaardigheid wat hulle in doodsdonker gebring het —die...
HOSPICE — ‘N REGUITPRAATBENADERING
Vanuit die Afrikaanse pen van ‘n passievolle Engelssprekende sterflingskrywer wat graag die oningeligtes wil...
‘N TREKKER, ‘N T-HEMP & ‘N TREFFENDE ONDERBREKING
Die buitengewone gebeurtenis langs ‘n gewone pad. “Die linkeragterwiel het ‘n yslike spyker opgetel. ...
PLUTO, PYN EN ‘N PIENK PAPIERJOERNAAL
…aan die stukkende kant van die ewigheid You ARE the weakest link, goodbye! Ek vermoed baie sterk dat...
KLAAGLIED VAN ‘N OPGE-K-K-KLITSTE VET VROUTJIE
met ‘n sin vir humeur* en haar tong innie kies….soortvan Konstante kuberruimte-knetter waar...
DIE JAMMERSTE JAMMER
van ‘n ma aan haar geliefde kind/ers Ek is so baie jammer… Vir al die kere wat ek nie— daar...
VANDAG VIER EK JOU!
‘n Gediggie oor 2-9 opgedra aan my geliefde daughter-in-love, Chanré, op haar 29e verjaardag. Ons...
KOSMOSSIES
Veldblommetjie-gediggie Op die Vrystaatse vlaktes En langs die Hoëveldpaaie In die doodsnikke van Somer In...
KUNSMATIG KAN NOOIT WERKLIK WEES NIE
“Jy hoef nie hierdie swaar gedagtes alleen te dra nie. Ek is hier as jy met my wil praat.” Skielik bars die...
ASWOENSDAG
Vandag het ek nie groot woorde nie Ek het nie eers baie woorde nie Ek wil net vir ‘n kort klein rukkie By U...
DIE ENIGSTE ANTWOORD
OP ‘N ONBEANTWOORDBARE VRAAG **’n Werklikheidsfiksieverhaal geskoei op werklike mense en gebeure, opgedra...
BOESMANLAND 1987
“Boesmanland vat my hand Lei my oor die Rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland...
BEKEER, GLO EN VOLG
Ek BELEEF vir GOD wanneer ek skryf en ek deel graag vandag se woorde met julle. Meer nog, my...
LIEWE LESER, KOM ONS KUIER ‘N BIETJIE SAAM
Ek wil jou graag vertel hoe ek God beleef Eerskomende Sondag, 25 Januarie 2026, skop ons gemeente-tema,...

















