Latest Stories
I’m Lulu van Aswegen—a wife, mother, grandmother, and writer from Bloemfontein. Life, faith, and family inspire the reflections and short stories I share here. I write in English as RedeemedPioneer and in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.
Explore, enjoy, and feel free to share your thoughts—I’m delighted to have you here!
Latest Stories From Lulu van Aswegen
OPSTANDINGSONDAG
**Oordenking # 9 : Jesus leef! Hy het opgestaan!**
STIL SATERDAG
**Oordenking # 8 : Jesus is dood. Hy is in die graf.**
GRUWELIKE GOEIE VRYDAG
**Oordenking # 7 : Die verskriklikste Vrydag op aarde – GOEIE VRYDAG. Jesus word gekruisig.**
LAASTE DONDERDAG
**Oordenking # 6 : Die dag van aardse laastes – laaste saamkuier, laaste ete, laaste vryheid. Bloedsweet. Môre is GOEIE VRYDAG, môre sterf Jesus aan die kruis in die wreedste menseslagting.**
HOOGVERRAAD WOENSDAG
**Oordenking # 5 : Judas beklink die skrikwekkendste saketransaksie in mensegeskiedenis.
DOODSVONNIS DINSDAG
**Oordenking # 4 : Jesus onderrig die mense terwyl die godsdienstige leiers Hom konfronteer. Dis 3 dae voor Sy kruisdood op GOEIE VRYDAG.*
SWEEPKLAP MAANDAG
**Oordenking # 3 : Jesus vervloek die vyeboom en klap die sweep by die tempel. Hy leer en bedien ook die mense. Dis 4 dae voor Sy kruisdood op die GOEIE VRYDAG.**
PALMSONDAG
**Oordenking # 2 : Jesus se triomfantelike intog in Jerusalem gebeur op hierdie Sondag. Dis 5 dae voor Sy kruisdood op GOEIE VRYDAG.**
SALWINGSATERDAG : OP DIE VOORAAND VAN LYDENSWEEK
**Die eerste van ‘n reeks oordenkings in my Lydensweek-reeks begin by die Saterdagaand voor PalmSondag toe Maria van Betanië vir Jesus gesalf het.**
VIR ALTYD : DIE GESONDWORD-NALATENSKAP VAN ‘N STUKKENDE MENS
EK IS SO JAMMER…
HARTJIE, GAAN JY OKAY WEES?
Ek kies vandag hierdie vraag as titel van my skrywe, want dit was die laaste woorde van my geliefde oorlede swaer Piet.
HER WOULD HAVE BEEN 30TH BIRTHDAY ON THE 30TH
This year, all the babies born in 1995 turn 30 years old. Most of them will consider this birthday to be a magnificent milestone of maturity, almost like a rite of passage into the prime stage of their lives.











