VrygekoopteBaanbreker
Ek is Lulu van Aswegen—’n vrou, moeder, ouma en skrywer van Bloemfontein. Lewe, geloof en familie inspireer die oordenkings en kortverhale wat ek hier deel. Ek skryf in Engels as RedeemedPioneer en in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.
Verken, geniet, en deel gerus jou gedagtes—ek is opreg bly om jou hier te hê!
VrygekoopteBaanbreker
EK KON NET NIE MEER NIE
Eers het dit my begin WURG, toe het WALG gevolg en tans bevind ek myself iewers tussen WEEKLAAG en WOEDE daaroor.
VERANDER JOU KOERS!
Die meeste van ons wat al ‘n rukkie lank op hierdie aarde vertoef, is vertroud met keerpunt- of...
OPSTANDINGSONDAG
**Oordenking # 9 : Jesus leef! Hy het opgestaan!**
STIL SATERDAG
**Oordenking # 8 : Jesus is dood. Hy is in die graf.**
GRUWELIKE GOEIE VRYDAG
**Oordenking # 7 : Die verskriklikste Vrydag op aarde – GOEIE VRYDAG. Jesus word gekruisig.**
LAASTE DONDERDAG
**Oordenking # 6 : Die dag van aardse laastes – laaste saamkuier, laaste ete, laaste vryheid. Bloedsweet. Môre is GOEIE VRYDAG, môre sterf Jesus aan die kruis in die wreedste menseslagting.**
HOOGVERRAAD WOENSDAG
**Oordenking # 5 : Judas beklink die skrikwekkendste saketransaksie in mensegeskiedenis.
DOODSVONNIS DINSDAG
**Oordenking # 4 : Jesus onderrig die mense terwyl die godsdienstige leiers Hom konfronteer. Dis 3 dae voor Sy kruisdood op GOEIE VRYDAG.*
SWEEPKLAP MAANDAG
**Oordenking # 3 : Jesus vervloek die vyeboom en klap die sweep by die tempel. Hy leer en bedien ook die mense. Dis 4 dae voor Sy kruisdood op die GOEIE VRYDAG.**
PALMSONDAG
**Oordenking # 2 : Jesus se triomfantelike intog in Jerusalem gebeur op hierdie Sondag. Dis 5 dae voor Sy kruisdood op GOEIE VRYDAG.**
SALWINGSATERDAG : OP DIE VOORAAND VAN LYDENSWEEK
**Die eerste van ‘n reeks oordenkings in my Lydensweek-reeks begin by die Saterdagaand voor PalmSondag toe Maria van Betanië vir Jesus gesalf het.**
VIR ALTYD : DIE GESONDWORD-NALATENSKAP VAN ‘N STUKKENDE MENS
EK IS SO JAMMER…
HARTJIE, GAAN JY OKAY WEES?
Ek kies vandag hierdie vraag as titel van my skrywe, want dit was die laaste woorde van my geliefde oorlede swaer Piet.
STIL SKEPPER, STERK STORMS EN ‘N STUKKENDE STRANDHUISIE
“Oh my word, daai ellendige stukkende huisie gryp my hart so aan!”
LEGKAARTLEWE VAN GELOWIGE GEMEENSKAPPE
Die volledige prentjie van God Almagtig se volmaakte skepping het in stukkies gebreek toe die sondeval gebeur het.
EK IS LIEF VIR DIE NG KERK!
Ek is dankbaar vir my geloofsfamilie. Dit maak my tog so hartsvervullend opgewonde om versoen te wees met my gereformeerde wortels.
HIER IS EK, IT’S JUST ME
‘n Stukkie van my huidige sielsreis wat voel asof dit my doodmaak, dieselfde werklike reis wat Hom destyds, met uitgerekte marteling, doodgemaak het…
LEWE – DOOD – LEWE
30 MAART 1995 – 25 JANUARIE 2022 – VIR ALTYD EN EWIG

















