VrygekoopteBaanbreker
Ek is Lulu van Aswegen—’n vrou, moeder, ouma en skrywer van Bloemfontein. Lewe, geloof en familie inspireer die oordenkings en kortverhale wat ek hier deel. Ek skryf in Engels as RedeemedPioneer en in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.
Verken, geniet, en deel gerus jou gedagtes—ek is opreg bly om jou hier te hê!
VrygekoopteBaanbreker
TOESKOUER, AANSKOUER, BESKOUER
Die stil, siek skouspel van siel-sluipmoord —die toeskouer— Op ‘n foto innie koerant sit ‘n vrou op...
SIEN IS NIE ALTYD GLO NIE
Soms moet jy dieper en langer kyk… Daar was ‘n man wat op ‘n tyd vir sy geliefde ouma ‘n iPad vir...
’n TOR, ‘n PROP EN ‘n TROEBEL TOEKOMS
vir net ‘n kort klein rukkie Die grillerigste leuse van die mensdom lei uiteindelik daartoe dat die...
VOORBEREIDINGSLIED
vir Pellissier Gemeente Shop Day op 29 Augustus 2026 Dankie aan my seun, Jack van Aswegen...
DIE KRUIK
VrygekoopteBaanbreker se 100ste skrywe — ‘n gedig — Op ‘n trappie in ‘n ruim vertrek, staan ‘n...
ENKELSTORIE-GEDIG VAN DRIE BYBELSE SEUNTJIES
Vertel deur ‘n ouma van twee seuntjies en amper vier dogtertjies in die een-en-twintigste eeu ...
UITSPRAAK HERROEP
van versagtend na verswarend Aan die stukkende kant van die ewigheid, iewers tussen paradysoortreding...
MOEILIKHEID
Priemgetalgediggie Jy kan dit soek of maak en jy kan dit vind of daarin beland. Nog voor jy...
EENVOUDIG
‘n Afrikaanse Shakespearean sonnet Met ‘n vuil, gevlekte voorskoot aan bedien Hy die seer en...
VUUR
verterend en voorwaardelik verganklik Vuur tref geen onderskeid tussen mense nie, met verterende...
WAT AS DIE MIS NIE VOOR DIE SON VERDWYN NIE?
Wanneer dinge anders uitwerk as wat ons verwag Dis al nege-uur innie oggend en die mis hang nog swaar...
DIE KLEINKOEKIEBEDRYF VAN SUID-ALASKA
Van opsteldreigement tot publikasie-aanbod AGTERGROND: Lank, lank gelede het ek ‘n juffrou gehad wat...
DANKIE LIEWE THERESA,
hierdie een is vir jou! Ons het mekaar nog nooit ontmoet nie, maar ons het dieselfde kosbare...
ONTBYT — ONTGLIP OF ONDERHANDEL?
gewaarwordingsgediggie van ‘n visbevange VrygekoopteBaanbreker In my ou lewensvissersbootjie probeer...
HARTSHULDEBLYK UIT DANKBAARHEID
in die enkelstem van ‘n hele Tribe aan hulle beskeie TribeMaster-held Liewe leser, neem asseblief...
DAPPERSTE, DEERNISVOLSTE & DIERBAARSTE DRIETAL
‘n persoonlike vertelling van die waarheidswaardigheid wat hulle in doodsdonker gebring het —die...
HOSPICE — ‘N REGUITPRAATBENADERING
Vanuit die Afrikaanse pen van ‘n passievolle Engelssprekende sterflingskrywer wat graag die oningeligtes wil...
‘N TREKKER, ‘N T-HEMP & ‘N TREFFENDE ONDERBREKING
Die buitengewone gebeurtenis langs ‘n gewone pad. “Die linkeragterwiel het ‘n yslike spyker opgetel. ...

















