VrygekoopteBaanbreker
Ek is Lulu van Aswegen—’n vrou, moeder, ouma en skrywer van Bloemfontein. Lewe, geloof en familie inspireer die oordenkings en kortverhale wat ek hier deel. Ek skryf in Engels as RedeemedPioneer en in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.
Verken, geniet, en deel gerus jou gedagtes—ek is opreg bly om jou hier te hê!
VrygekoopteBaanbreker
WAARDELOOS WORD ONSKATBAAR WAARDEVOL
“En nou, die oomblik waarop almal wag, hierdie jaar se Victor Laudorum toekenning gaan aan…. [drumroll]...
WIL JY SAAM WEGKRUIPERTJIE SPEEL?
die speletjie wat ‘n mens net aan die einde van die jaar speel… Ek sal gaan wegkruip Moenie my kom...
EK LIKE JOU, GIRLFRIEND!
Die kwesbaar-eerlike oordenking van een veglustige female wat ‘n toegewyde groepie girlfriends ‘n yslike...
AS EK NET KON
My nederige huldeblyk aan Piet Smit, kosbare mede-gelowige en vriend.
DIE DIEF EN DIE STUKKENDE MASJIEN
My broodnodige oordenking
DIE JA VAN ‘N BEDIENENDE OUPA
Spesiale verjaardaghuldeblyk aan ons 78-jarige OupaBrood
VEERTIGSTE HERDENKING VAN MY GELOOFSVERKLARING
“Ek het vandag my hart vir Jesus gegee. Hy het my verlos van sonde en dood en ek wil Hom volg al die dae van my lewe…
APPELKARRETJIES EN AARTAPPELKISSIES
‘n Oordenking oor geloof in ‘n verwarrende wêreld
SHOP DAY, TIEN DAE LATER
Liewe mede-Pellissier-lidmaat, ek nooi jou graag om saam met my ook jou hart te check…
JAKOB SE BESLUIT, DIE SWAANSANG VAN EEN SKELM
‘n Kernkortverhaal in die PGSD2025-reeks.
RAAKSIENGENADE VIR SELINA, MINA EN SARA
‘n Kernkortverhaal in die PGSD2025-reeks.
LIG WAT NIE UITGEDOOF KAN WORD NIE
Nog ‘n blitskortverhaal in die nuwe Glaskasstories-reeks…
TYDSNIT UIT MY GELOOFSREIS
My antwoord op die vraag WIE SÊ JÝ IS JESUS?
GEE MAAK SOMME, OMGEE MAAK SAAK
Wanneer sommemaak nie saakmaak nie!
SULETTE & SAREL
Op julle troudag
MISGEKYK OM RAAKGESIEN TE WORD
Hierdie werk is fiksie. Dis ‘n storievertelling gebaseer op die storie van Hagar, aangepas vir ‘n moderne...
LE(T)GENDARIESE 50
Spesiale huldeblyk aan ‘n grondslag-legende op haar vyftigste lewensjaarviering.
ONDERSTEBO EN AGTERSTEVOOR
WANNEER LELIK HEELMAAK WAT MOOI NIE KAN GESONDMAAK NIE – ‘n blitskortverhaal wat afspeel in 2075.

















