VrygekoopteBaanbreker
Ek is Lulu van Aswegen—’n vrou, moeder, ouma en skrywer van Bloemfontein. Lewe, geloof en familie inspireer die oordenkings en kortverhale wat ek hier deel. Ek skryf in Engels as RedeemedPioneer en in Afrikaans as VrygekoopteBaanbreker.
Verken, geniet, en deel gerus jou gedagtes—ek is opreg bly om jou hier te hê!
VrygekoopteBaanbreker
DIE PERFECT10 VERJAARDAG VAN ‘N MERKWAARDIGE MAN
1+2+3+4+5+6+7+8+9+10=55
MAG KERSFEESONTNUGTERING JOU OORWELDIG!
In my sitkamer, langs die klavier by die skuifdeur, staan my groot kersboom.
DANKBARE DESI DAAG ANDER UIT OM DANKIE TE SÊ
Met sagte pienk en wit blommetjies…
DIE SEWENTIEN SONDAE VAN GRAAD 1 EN DIE BEDREIGING VAN ‘N POEFDOEK VIR ‘N PEDIATER
“Baie welkom aan al volgende jaar se graad 1 maatjies, julle is die eregaste vanaand!
DIE DRIEDUBBELE H’S VAN ‘N OKTOBER PERS-PEKTIEF
Vandag is die laaste dag van Oktober, bekend as internasionale HUISHOUDELIKE GEWELD bewustheidsmaand en waaraan die kleur PERS toegeken word.
KLEUTERKONSERTE, KLEINKINDERS EN KLINKERKOPPIES WAT RAAS
Eergisteraand het ek die voorreg gehad om Boo, my geliefde vierjarige kleindogter, se skoolkonsert by te woon. Dit begin op ‘n laat-my-kop-in-skaamte-sak punt waar ek, met die intrapslag.
OUPA ASSIE, DIE EERSTE
Henning van Aswegen (17 Oktober 1942 – 19 Julie 2007)
DIE NARE WAARHEID IN ‘N WARE NAGMERRIE
Riaan Harmse se storie speel af tydens ‘n glanstroue op ‘n luukse privaatwildreservaat.
PELLISSIER SHOPDAY VIR KOSBARE MENSE
Ek het vandag die voorreg gehad om vier kosbare mense te bedien by my geliefde Pellissier Gemeente se Shopday. Dit was terselfdertyd oorweldigend en sielsverrykend. Ek deel graag my journey met julle.
WIE IS SY?
Ek: “Babe, die kosvrou is by die hek.”
DIE STEM VAN ‘N BROSE HART
Hoe gee ek ‘n stem aan my hart?~Dis tog so broos en blootgestel~Wat sou dit sê as dit kon praat?~HELP, ek voel so stukkend!
BITTERSOET VERJAARDAG
My liefste kleinsus, vandag is jou heel laaste verjaardag in die veertigs en dis ook jou eerste verjaardag in amper 30 jaar wat jy nie jou Parra aan jou sy het nie.
DRAAIROOMYS KWESBAARHEID
‘n Timothy Johnson geïnspireerde kortverhaal
VADERSDAG : DIE VRESE EN DIE VREUGDES
Vanaand om 17:00 gaan al 13 en ‘n half lede van die AssieTribe saam met Tannie Let, Makkie en OupaBroodjie rondom ‘n groot tafel by die Spur sit vir ‘n feestelike saamkuier.
VAN VERWERP NA VERWELKOM : WANNEER DIE HONDSTATUS VAN WEERLOSE MENSE OPGEHEF WORD
Skets deur Jordan Bodenhamer
DIE LIG VAN LIEFDE TROEF DIE LEED VAN LIEFDELOOSHEID
‘n Timothy Johnson geïnspireerde kortverhaal
DIE MERKWAARDIGE TENTWONING VAN ONS REUS IS AFGESLAAN
Pieter van der Merwe 19 Julie 1972 – 1 April 2024
MENSE(REG)TEDAG?
Vandag is ‘n openbare vakansiedag toegewy aan menseREGte. MenseREGtedag.

















